More almal, ek is nuut op die Forum. Wil net gou bekend stel. Ek bly in Pringlebaai, manlik en 61 jaar oud. en is n ywerige Rots en Strand hengelaar en ook boot hengelaar. (eintlik visserman, want ek vang darem so nou en dan ietsie !) Ek leer baie uit julle vissermanne se ervarings en wil graag deel wees van n goeie Forum. Verder geniet die visvang !!!