Search results

  1. B

    Blaauwpan

    Hi All,   I went to Blaauwpan this past Sunday as mentioned last week. I got to the gate at 05:10am and a line of 5 cars were standing infront of me waiting for the gate to open at seven. It was raining, but nothing serious. At seven the gates opened and everybody raced for there spot!   I...
  2. B

    Superbru

    Hi guys,   Who is playing Superbru prediction game on the net? Here is the pool code for a Sealine pool I have created. Everybody welcome.   The pool code for SEALINE is flueemir. Share this with friends so they can find the pool easily, or use our handy invitation tools:   Oh,...this is...
  3. B

    Superbru

    Hallo julle,   Wie van julle speel Superbru? Dit is n prediction game op die net. Baie lekker!!!! Laat weet!
  4. B

    Wie wil my join Sondag vir n dag by Blauuwpan.

    Wie wil my join Sondag vir n dag by Blauuwpan.   Acidhouse?
  5. B

    Mine Water

    Pollution reaches Cradle of Mankind 2011-01-14 11:02   Johannesburg - Acidic mine water that has been bubbling out of an old ventilation shaft on the West Rand for the past year has now reached the Cradle of Mankind, and is believed to have caused the deaths of over 60 carp in a dam. This is...
  6. B

    2011

    Dagsê almal,   Voorspeod vir die nuwe jaar en mag almal van julle jul PB verbeter!!   Brug.
  7. B

    Erdwurm

    Kyk die monster van n wurm!!!
  8. B

    Brakpan dam

    Hi Julle,   Weet enige iemand wat aan die gang is met Brakpan dam?   Ek het jare terug toe ek nog n laaitie was daar gevang.Maar weet glad nie meer of n mens daar kan vang nie.En is daar ooit nog vis in daardie dam?En as daar is, hoe is dit om daar te vang? Die moeite werd of nie????   Brug.
  9. B

    94.7 Cycle Challenge

    Hallo almal,   Wie gan so dom wees om te ry?
  10. B

    94.7 Cycle Challenge

    Hallo julle,   Wil gou uitvind wie van julle is so mal soos ek om die 94.7 cycle challange te ry Sondag?
  11. B

    Simmer Hengel klub.

    Hi Julle,   Is daar enige iemand van julle wat aan Simmer Hengelclub behoort.As daar is: 1. Hoe is die club? 2. Hoe is die mense? 3. Hoe is die komps?   Dankbaar vir enige hulp!!   Brug.
  12. B

    Boschkop or Steyns

    Wil gou by julle manne hoor, wie het die diepste water? Boschkop of Steyns?
  13. B

    Koppies Dam

    More almal, Het verlede naweek by Koppies dam gaan hengel en het soos volg gegaan: Die wind was absoluut k@k!!!!! Ons het stukkke stil wind gehad, maar vir meeste van die tyd (Vrydag oggend tot Maandag middag) wat ons daar was het die wind gewaai, n mens sal sweer ons was langs die kus. Maar...
  14. B

    Silte??

    Ek kom nou agter dat die laaste week of so was ons Forums maar stil!! Waar is almal en hoekom so stil??   Het julle regtig niks om te sê nie?
  15. B

    Hier is n paar fotos van die naweek by bloemhof.Sa

    Hier is n paar fotos van die naweek by bloemhof.Sal later weer laai ...wag nog van die video kamera af.
  16. B

    Ek het vanmiddag gou uit geskiet en gekyk na die O

    Ek het vanmiddag gou uit geskiet en gekyk na die OKUMA TOURNAMENT PRO CARP 12ft - 100% GRAPHITE, THE SCHALK VAN BREDA SIGNATURE SERIES!!!   Dit is n baie mooi stok. Weet iemand wat is die kwalieteit van hulle. Het iemand dalk van die stokke? Ek wil van hulle gaan koop maar wil eers hoor by...
  17. B

    kOPPIESDAM

    Ek weet ek is nou seker lastig, maar kan iemand my gou help met die kostes by Koppies. Ek kan glad nie onthou wat is die kostes nie.    
  18. B

    Bloemhof - Sandveld

    Wie sal nou ooit gedink het ek sal die naweek Bloemhof toe gaan!!??  Een van my vrou se vriendinne se man bel my en nooi my uit na Sandveld. Nou hoe sê n mens so iets af??  Ek gaan soontoe vir die eerste keer!   Nou al julle manne wat nou al so bevooreg was om by sandveld te gaan vang....gee...
  19. B

    Dagsê almal, Waneer word daar weer n social cl

    Dagsê almal, Waneer word daar weer n social clinic gehou.Ek het die vorige een gemis.Wil graag een bywoon om al julle manne hier op sealine te ontmoet. Enige idees?
  20. B

    Het julle giseraand Vaskap gekyk?   Jum

    Het julle giseraand Vaskap gekyk?   Jumbo het darm maar n mooi setup binne in sy kas!!!   Wens my kas kan so lyk........
Top