Ek het 'n klompie jare terug gehelp by die laaste waterpunt van die Loskop marathon.So 5km voor die eindpunt.Toe daai 1ste knape verbykom besluit ek om sommer langs hom te draf en water te gee;ek meen,hy het al klaar omtrent 50km gedoen en die roete is nou nie juis plat nie.
Wel,surprise-surprise....daai man draf vinniger as wat ek flatout kan hardloop.Toe drink ek maar bier...