Hi Julle, Is daar enige iemand van julle wat aan Simmer Hengelclub behoort.As daar is: 1. Hoe is die club? 2. Hoe is die mense? 3. Hoe is die komps? Dankbaar vir enige hulp!! Brug.