Hi Daar
Waar kom julle by mekaar, ek dink daar aan om ook om te kom.
Snaaks dat die ouens deur die week daar sit, een van my friende was rot en kaal gesteel, hul was op gehou met messe en screw drivers, en hulle was n groot groep 2 manne met vrouens en kinders.
Die dam lewer goeie vis my swaar het n paar mooies gevang nie te lank trug.