Bloemhof - Sandveld

Bruggie

Sealiner
Wie sal nou ooit gedink het ek sal die naweek Bloemhof toe gaan!!??  Een van my vrou se vriendinne se man bel my en nooi my uit na Sandveld.

Nou hoe sê n mens so iets af??  Ek gaan soontoe vir die eerste keer!

 

Nou al julle manne wat nou al so bevooreg was om by sandveld te gaan vang....gee bietjie raad asb!!

 

Wat stel julle voor gebuik ek as voerplek daar?
 

CARP1

Sealiner
En hier het ek nou gedink ons is vriende......

Bruggie,op die oomblik hou ek nie rerig meer van jou nie....;-)
 

sathar

New member
Hi use a beesblok. Make a feeding spot at casting distance and dont forget mollasses dip and bomb
 

Bruggie

Sealiner
Sorry Carp1, maar ek kan nie help nie. Jy kan altyd saam kom as jy wil????

Weet julle dalk wat is die tariewe by sandveld?
 

Marthin

Sealiner
sathar said it best. My firm favourite is molasses there.

kort op sy hakke, neem 2 uie en sit dit deur jou vrou se smoothie maker.... gebruik dit om jou degies mee te maak.

3rde plek, maar gereeld n eerste plek nemer, enige berry tipe... strawberry... daar was n reeks wat cherry berry genoem was... dodelik!!

Karp koppe op baie sterk stokke met baie groot hoeke... van so 2 uur die oggend af is die gort behoorlik gaar en jy kan hulle optel tussen 15m van die kant af en 150m van die kant af.
 
Top