Hi Julle,
Weet enige iemand wat aan die gang is met Brakpan dam?
Ek het jare terug toe ek nog n laaitie was daar gevang.Maar weet glad nie meer of n mens daar kan vang nie.En is daar ooit nog vis in daardie dam?En as daar is, hoe is dit om daar te vang? Die moeite werd of nie????
Brug.