As ons net vir die dag gaan, kan ons altyd kyk na van die plase by vaaldam. As jul wil oornag, sal n plek met ablusies n beter opsoie wees. Koppies het nice ablusies, dis net bietjie ver. En ek weet nie of mens altyd plek gaan kry daar nie.
Wel ek stem altyd vir n naweek.Maar mind nie net om vir n dag te gaan nie.Koppies het altyd plek...ek was al n duisend keer daar en nog nooit gesukkel met plek nie.
Maar aan die ander kant sal ek nie mind om n ander plek te probeer nie!Is besig om nuwe plekke waar ek nog nie was nie te probeer, so dit sal ook ok wees.