Bruggie wrote:
Al by Rietspruit gewees?Wel ek stem altyd vir n naweek.Maar mind nie net om vir n dag te gaan nie.Koppies het altyd plek...ek was al n duisend keer daar en nog nooit gesukkel met plek nie.
Maar aan die ander kant sal ek nie mind om n ander plek te probeer nie!Is besig om nuwe plekke waar ek nog nie was nie te probeer, so dit sal ook ok wees.