Kom net so 'n bietjie kaap toe dan kan ons weer praat , hier is n dam of twee waar die manne al 3 ons grapnel sinkers uitgehaal het omrede die aas bly uitspoelBrak,daai wind is net so vieslik hier in JHB.
is die social net v die boys wat al lank op sealine is