Erdwurm

CARP1

Sealiner
Laat mens amper inadequate voel....;-)

Jy sal seker 20 keer massiewe babers met daai knaap vang.Hy wurg sommer snor-se-kind in submission in.....;-)
 

PH

Senior Member
Soos ek vroer op 'n ander thread gevra het: Die goed lyk mos baie soos 'n bloedwurm. Wat sal Mnr Grunter dink van 'n erdwurm. Het iemand dit al probeer?

In KZN mag ons nie bloedwurms kollekteer nie.
 

Skuimkop

Sealiner
As Moster babers hulle self in submission in sal skrik sal Grunter se kind homself seker in 'n ander spesie groep in skrik. hahaha

Anyway ek wil sien wie sal so braaf wees om daai WURM te hak vir 'n Monster baber wat ek sal not-a-damn. lol
 

CARP1

Sealiner
Kom nou Brug.....haak hom net een keer deur die Saal(tjie).Maak net seker jy het 'n 10/0,en pasop as jy gooi....netnou slaan jy jouself lights out met daai wurm....;-)
 

CARP1

Sealiner
Jy het gesien hoe my vrou perform oor 'n ou klein wurmpie.Picture haar nou as sy in daai knaap moet vasloop....LMGA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
 
Top