Superbru

Bruggie

Sealiner
Hallo julle,

 

Wie van julle speel Superbru? Dit is n prediction game op die net. Baie lekker!!!! Laat weet!
 

Bruggie

Sealiner
Right....Hier is die pool code:

The pool code for SEALINE is flueemir. Share this with friends so they can find the pool easily, or use our handy invitation tools:

 

Of as julle wil gee my julle e-mail adresse dan invite ek julle!!
 

Wernerbloem

New member
Ek het klaar apply kom nou manne join die pool dan kan ons sien watter supporters die game die beste ken. Kom nou pool kaptein approve my man (LOL). SHARKS!!!

 

Kom nou waars al daai bul supporters?
 

Grootseun

New member
Bruggie, ek weet nie lekke hoe werk dit nie maar het geregistreer en sal maar so met die tyd saam leer.

 

Wag vir acceptance

 

Cheers
 
Top