Boschkop or Steyns

Waldok

Senior Member
Hang seker af waar jy gaan sit. Ek dink as jy op die punt gaan sit by Steyns net oorkant Boschkop, sal dit seker dieselfde wees. Maar as jy aan die begin van Steyns gaan sit, voor die bus (of waar die bus was), dink ek is vlakker.
 
Top