Search results

  1. A

    Ou Jonas, 'n plaaswerker van Brakpan pay vir die e

    Ou Jonas, 'n plaaswerker van Brakpan pay vir die eerste keer in sy lewe by wyse van tjek.Hy gaan toe Brakpan ABSA toe en sê vir die vroulike kassier: “Ek kom haal hom die pay..”Die kassiere verduidelik hy moet net agter op die tjek teken dan kan hy sy geld kry..“Aikona, ek teken hom nie...
  2. A

    PSP or PSVITA

    Hi guys. I`m looking to buy a PSP or PSVITA with or without games in PE area. Thanks
  3. A

    Swartvlei/Sedgefield

    Ek het vanoggend op die Radio gehoor van meer as `n 100 dooie Tigers/Grunters wat in Swartvlei aangetref is. Weet iemand dalk meer as wat deur die Media bekend gemaak is...oorsaak, foto`s, ens?
  4. A

    ''Klein seuntjie sit die dag en speel op die sypaa

    ''Klein seuntjie sit die dag en speel op die sypaaidjie, toe kom die engelse dominee verby. Hy kyk hoe gooi die seuntjie swembad suur op 'n klomp miere. Dadelik neem hy beswaar en sê streng: "Hello son, why don't you try and pour holy water on them?" Die laaitie vra: "Wat does dat do?" Die...
  5. A

    Rules for Driving in SA...

    Rules for Driving in SA: 1. Never indicate - it gives away your next move 2. Under no circumstance should you leave a safe distance between you and the car in front of you, this space will be filled by at least 2 taxis and a BMW 3. The faster you drive thru a red light, the less chance you...
  6. A

    Pappa se tricks...

    Kleinkind:"Ouma ek wonder wanneer gaan my pa met met sy tricks begin". Ouma;"Wat se tricks my kind?". Kleinkind;"My pa het gese as ouma kom kuier klim hy die mure uit".
  7. A

    Gatiep sit gesuip langs Meraai se graf en tjank.

    Gatiep sit gesuip langs Meraai se graf en tjank. Lekker dronk verdrietig: "Meraai as djy net terugkom hou ek op suip!" 'n Mol is besig om 'n hopie op te stoot. Gatiep spring die hopie plat met albei voete: "Ag Meraai, kan djy nie 'n joke vattie!?"
  8. A

    Goeie raad teen griep en verkoue in winter...

    Goeie raad teen griep en verkoue in winter... 1. Druk jou kop 3 keer in koue water.. 2. Loop gereeld as moontlik in die koue kaalvoet en kaal lyf... 3. Maak seker jy staan in die koue naby as moontlik voor 'n warm tonga... 4. Sorg dat jy gereeld in staats klinieke tussen mense met griep...
  9. A

    Koos gooi die golfkarretjie om na 'n lang dag op d

    Koos gooi die golfkarretjie om na 'n lang dag op die golfbaan. 'n Vrou wat daar naby speel, sien dit en hardloop nader om te help. 'Het u seer gekry meneer?' vra sy. 'Nee, net groot geskrik,' sê Koos. 'My huis is hier naby, kom saam, dan gee ek jou 'n knertsie vir die skok,' sê die...
  10. A

    Eskom en deathrow...

    Gatiepie en Gammat sit op deathrow en kry electric chair. Gatiep vra vir die bewaarder: "Ek sê my bra, is die 'n lang en pynvolle storie?". Nee sê die bewaarder, ons strap jou net vas en flip 'n swith en alles is verby. Daar kom vat hulle eerste Gammat en vir ure later hoor Gatiep steeds...
  11. A

    op ‘n SAL vlug van Bloemfontein...

    Die passasiers op ‘n SAL vlug van Bloemfontein na George sit al reg om te vertrek as die kapein en tweede kaptein aan boord kom. Albei het donkerbrille aan, die een stap met ‘n gidshond en die ander gebruik ‘n wit stok om sy pad te vind. Sommige van die passasiers giggel senuagtig, want...
  12. A

    Die olifant...

    ‘n Man is op safari in Afrika. Hy kom af op ‘n olifant met ‘n groot doring in sy voet. Versigtig bekruip hy die olifant en verwyder die doring. Die Olifant wat doodstil gestaan het tot nou toe, draai stadig om en begin wegstap. ‘n Paar tree verder gaan staan hy, kyk om en staar vir amper...
  13. A

    Waar is my...

    Pa pak sy tas vir ’n besigheidstrip. Sy driejarige dogtertjie sit op die bed en speel. Sy steek twee vingertjies uit na hom en roep: “Pappa, kyk.” Speels gryp hy haar hand en druk haar twee vingertjies in sy mond terwyl hy lag en sê: “Ek eet sommer jou vingers op.” En hy gaan aan...
  14. A

    Die foto...

    Die ou loop die oulikste meisie in ’n dansplek raak. Hulle kliek dadelik en eindig later die aand in die meisie se slaapkamer op. Op haar spieëltafel is daar ’n foto van ’n man. “Wie is dit?” vra die ou. “O, dis niemand nie!” sê die meisie. “Dis nie dalk jou man nie?” vra...
  15. A

    'n Man wil sy van verander...

    'n Man wil sy van verander en gaan binnelandse sake toe. Die vrou by binnelandse sake vra: “Hoekom? Wat’s fout met u van, meneer?” Man: “My van is Nis.” Dame: “Wat’s fout daarmee?” Man: “Skakel my kantoor en vra vir mnr. Nis.” Die dame skakel en vra vir mnr. Nis. Ontvangsdame...
  16. A

    AMAZINGLY SIMPLE HOME REMEDIES

    1. IF YOU'RE CHOKING ON AN ICE CUBE, SIMPLY POUR A CUP OF BOILING WATER DOWN YOUR THROAT. PRESTO! THE BLOCKAGE WILL INSTANTLY REMOVE ITSELF. 2. AVOID CUTTING YOURSELF WHEN SLICING VEGETABLES BY GETTING SOMEONE ELSE TO HOLD THE VEGETABLES WHILE YOU CHOP. 3. AVOID ARGUMENTS WITH THE FEMALES...
  17. A

    A nurse noticed his predicament...

    In a Chicago hospital, a gentleman had made several attempts to get into the men's restroom, but it had always been occupied. A nurse noticed his predicament. Sir, she said ' You may use the ladies room if you promise not to touch any of the buttons on the wall.' He did what he needed to, and...
  18. A

    'Wiks hom nog 'n slag!

    'n Dokter gaan iewers help om 'n baba in die wêreld te bring. Die plek is so afgeleë dat daar geen elektrisiteit is nie. By sy aankoms tref hy net die aspirant-ma en haar vyfjarige seun tuis aan. Hy vra die kind om 'n lantern omhoog te hou sodat hy kan sien om die baba te verlos. Die kind...
  19. A

    Ou Jonas se Kode 14...

    TOETSBEAMPTE :"Goed Jonas, kom ons toets jou algemene kennis. Jy ry teen 'n afdraend af en voor jou is 'n ander vragmotor. Jy wil verbygaan, wat doen jy ?" JONAS :"Is reg, meneer. Ek kyk hom die left mirror, die pad es skoon, dan kyk hom die right mirror, die pad es skoon. Dan ek slaat die...
  20. A

    Ouma en Oupa speel rugby...

    Ouma & Oupa klim in die bed. Oupa gee 'n harde poep. Ouma vra:'Wat was dit?' Oupa dink vinnig en sê : 'Dis poeprugby...7 punte vir my!' Paar minute later poep ouma en sê : 'n drie & 'n skop, 7 punte elk!' Oupa gee so n sagte poepie en sê: 'strafskop vir my, 10 -07' Ouma laat loop ook...
Top