Ek het vanoggend op die Radio gehoor van meer as `n 100 dooie Tigers/Grunters wat in Swartvlei aangetref is. Weet iemand dalk meer as wat deur die Media bekend gemaak is...oorsaak, foto`s, ens?