Gatiepie en Gammat sit op deathrow en kry electric chair.
Gatiep vra vir die bewaarder: "Ek sê my bra, is die 'n lang en pynvolle storie?".
Nee sê die bewaarder, ons strap jou net vas en flip 'n swith en alles is verby.
Daar kom vat hulle eerste Gammat en vir ure later hoor Gatiep steeds vir Gammat skreeu- eina eina , dis seer , EINA, EINA!!!!. Gatiep vra toe vir die bewaarder: "Ek sê my broe, ek dog jhy sê disi 'n groot storie nie, hoe kreun my chommie dan so lank in ure van pyn en lyding?"
Die bewaarder antwoord: "Jy sien, die ding staan so.....
As gevolg van Eskom se load shedding is die krag af, ons moet hom nou met kerse brand !"