Ouma en Oupa speel rugby...

awsum

Senior Member
Ouma & Oupa klim in die bed.
Oupa gee 'n harde poep.
Ouma vra:'Wat was dit?'
Oupa dink vinnig en sê : 'Dis poeprugby...7 punte vir
my!'
Paar minute later poep ouma en sê : 'n drie & 'n skop,
7 punte elk!'
Oupa gee so n sagte poepie en sê: 'strafskop vir my, 10 -07'
Ouma laat loop ook met n ligte enetjie en sê: ' strafskop,10 elk'
Direk daarna gee ouma nog een en sê : 'skepskop!' ek loop
13 - 10 voor..!!'
Oupa druk op sy hardste, verloor beheer en beskyt die bed.
Ouma vra : en dit?
Oupa sê: Dis halftyd, ons moet kante ruil'
 
Top