'n Man wil sy van verander en gaan binnelandse sake toe.
Die vrou by binnelandse sake vra: “Hoekom? Wat’s fout met u van, meneer?â€
Man: “My van is Nis.â€
Dame: “Wat’s fout daarmee?â€
Man: “Skakel my kantoor en vra vir mnr. Nis.â€
Die dame skakel en vra vir mnr. Nis.
Ontvangsdame aan ander kant: “Is dit mnr. A. Nis of mnr. P. Nis?â€