Pa pak sy tas vir ’n besigheidstrip.
Sy driejarige dogtertjie sit op die bed en speel.
Sy steek twee vingertjies uit na hom en roep: “Pappa, kyk.â€
Speels gryp hy haar hand en druk haar twee vingertjies in sy mond terwyl hy lag en sê: “Ek eet sommer jou vingers op.â€
En hy gaan aan met pak.
Hy sien sy staar met skok na haar vingertjies en vra haar wat fout is.
Sy antwoord: “Waar is my snot?