Gatiep sit gesuip langs Meraai se graf en tjank.

awsum

Senior Member
Gatiep sit gesuip langs Meraai se graf en tjank.
Lekker dronk verdrietig: "Meraai as djy net terugkom hou ek op suip!"
'n Mol is besig om 'n hopie op te stoot. Gatiep spring die hopie plat met albei voete: "Ag Meraai, kan djy nie 'n joke vattie!?"
 
Top