Ou Jonas, 'n plaaswerker van Brakpan pay vir die eerste keer in sy lewe by wyse van tjek.Hy gaan toe Brakpan ABSA toe en sê vir die vroulike kassier: “Ek kom haal hom die pay..â€Die kassiere verduidelik hy moet net agter op die tjek teken dan kan hy sy geld kry..“Aikona, ek teken hom nie die tjek, ek moet eleke dag agter… agter by die basse bakkie sit, agter by die bakkie ry, agter by die lorrie staan, agter die baas se skape kyk, altyd agter, agter!â€â€˜n Ander vrou verduidelik toe alles weer mooi maar hy wil niks weet van tjek teken nie.Die bank bestuurder, hoeka al die jare nog van Brakpan, hoor die affêre en roep die man na sy kantoor.Hy maak die deur agter hom toe en gee hom een moerse klap.. “Teken agterop die flippen tjek!!†Dadelik teken hy sy tjek en met die uitstap waai hy sy geld vir die kassiere en sê “Eish, Jelle twee, jelle verduidelik somme kak!!