Goeie raad teen griep en verkoue in winter...
1. Druk jou kop 3 keer in koue water..
2. Loop gereeld as moontlik in die koue kaalvoet en kaal lyf...
3. Maak seker jy staan in die koue naby as moontlik voor 'n warm tonga...
4. Sorg dat jy gereeld in staats klinieke tussen mense met griep sit..
5. Vang elke halfuur 'n lekker duik in n koue swembad..
6. Moenie wegmik as iemand na jou toe nies nie..
7. Maak seker jy gaan groet iemand met die hand wat pas hand voor mond gehou het toe hy genies het..
8. Maak seker jy slaap nat kaal bolyf met waaier aan op die koudste aand..
9. Maak seker jy het n afspraak by n privaat dokter die volgende dag..
10. En die laaste en lekkerste; maak seker jy word die koudste maand siek afgeboek en vroulief/manlief is by die huis om jou gesond te dokter...
Dis mos waarvoor winter daar is!!!