Search results

  1. B

    Koepel: 9/10 September

    Dit wil vir my voorkom of die manne deesdae min visvang, ek sien nie baie reports nie. Ek besluit toe maar om hierdie een te plaas - Miskien kan julle my advies gee. Vrydag laat daar aangekom, baie muggies op die water toe die son sak, nog nooit soveel babers gesien nie. Ek gooi 'n Shad-Kop wat...
  2. B

    Inflateable VS Canoe

    Naand manne Dit wil vir my voorkom of die groter karpe daar is waar ons nie gecast kan kry nie en ons wil meer voer in die water ook kry ;) Ek en die oubaas stel glad nie belang in 'n aasboot nie, moet asb. nie een voorstel nie. Ek het gesien die canoe (Splinternuut met roeispaan) met 'n baie...
  3. B

    Dinge wat ek anders gaan doen of probeer

    Tussen die 2 stokke, ten minste 1 pit ophou[/*] Social hengel gaan ek een stok vir baber ingooi, wil my PB baber vang hierdie komende lente[/*] Meer klub-comps bywoon, afhangende van die komende Krieket Seisoen, Sommer meer hengel oor die algemeen.[/*] Bietjie Stuttafords meer probeer as dip...
  4. B

    Sardiens uitgehaal

    Vanoggend regoorkant Natalia oord het die manne so paar Sardiens genet.
  5. B

    Spinning See-Stok na Monster Karp-Stok

    Ek het so rukkie gelede vir my 'n Loomis Spinning Stok gekoop, 'n 5-6 OZ Spinning Rod. Die handvatsel was vir my net te kort gewees om lekker te kon cast. Gremlins in Margate het vir my die modifikasie gedoen en die handvatsel agter 550mm te verleng. Hulle het my slegs R200,00 gevra. Nou kan...
  6. B

    Gremlins in Margate is TOPS!

    Ek het 'n Loomis Spinning Stok so rukkie gelede gekoop, maar kon nie regkom met die gooi van hom nie. Die handvatsel agter is vir my te kort gewees. Ons manne van die Vaaldriehoek is gewoond aan die lang handvatsels van ons Karpstokke. Hier is die "Before" Foto's :
  7. B

    Monster-Stok

    Dag manne, ek sit in 'n kortbroek en t-hemp by die see en wil net se ek dink aan julle met die koue. Swak see toestande en harde winde het die hengel baie bemoeilik maar daar het vandag vis uitgekom, ongelukkig het ek nog niks gevang nie. Ek koop so rukkie gelede 'n loomis see-spinning stok...
  8. B

    New Toy

    Will be leaving the cold Vaal Saturday morning for Margate, to stay there for a week and then head to Winkelspruit for another. Ordered and recieved this Loomis spinning rod from Mr. Khan at Rock Hustlers in Durbs, thanks for the great service sir! Recieved the rod in exellent condition ::S...
  9. B

    Island Shores

    Ek en die oubaas het besluit om bietjie weg te breek, ons het die SociAL 'N SKIP gegee omdat ons die ander ouens ook 'n kans wou gee om vis te vang. (Eintlik is UJ net 40 kilos van hy huis af ;)) Dit was hel koud die oggend en pikdonker, so ons het so 05:30 daar aangekom, die spot langs die...
  10. B

    Stokke

    Ek het vandag 2 mooi nuwe stokke aangeskaf, Supercast maak hulle, die embleem is die supercast mannetjie en dan staan daar onder super rods geskryf. Gekry saam met 2 verskillende tips en hulle is in 13vt lengte. Is dit die stokke wat Johan Louwies maak en is dit Blue Marlin T53 Blanks wat...
  11. B

    Luukse Hengelstoel

    Die oubaas het my bietjie bederf hierdie naweek met 'n great geskenk, ons was bietjie by Senwes en het hierdie mooi stoele daar gesien. Ek het op die laaste outing by die koepel die oubaas 2 mooi visse gekos en nou se hy daar is nie meer verskonings nie (Ek hoor ek het rooimiere in my broek en...
  12. B

    Hierdie naweek het ek my hengelkas reggepak, al my

    Hierdie naweek het ek my hengelkas reggepak, al my botteltjies genommer en ook 'n lys gemaak van wat alles daar in is wat more gelamineer word. As jy dalk advies kan gee wat ek kan doen om dit verder te verbeter sal ek dit waardeer. Planne is ook om afskortings van hout in te sit. Hier is die...
  13. B

    Island Shores

    Ek het met so paar leerlinge by die skool vertrek by 6 uur se kant en was heel rustig. Die eerste stokke dink ek was so by 7 uur in, my stokke eers later omdat ek moes help met hoeke ens. Wat 'n pragtige dag was dit nie! Veral nadat daar reen voorspel is.
  14. B

    Ek het lank "The Original" voer gebruik waarmee ek

    Ek het lank "The Original" voer gebruik waarmee ek geen probleme ondervind het nie. Ek gebruik weer Supercast, die plain met die kolletjie en kringetjie. My pa het by die rivier 'n paar dinge anders gedoen as wat ek gewoonlik doen, ek dink dat dit die oorsaak kan wees hoekom hy meer byte gehad...
  15. B

    Gisteraand besluit ek en die oubaas ons gaan die C

    Gisteraand besluit ek en die oubaas ons gaan die Clubkomp 'n skiep gee en na die Koepel gaan om groot vis te teiken. What 'n day! Groot vis redelik naby die kant. Een slag is my groot stok se 30 LBS hoeklyn morsaf gebreek in die rivier. Ek het 2x Supercast Giant Kaboem mielies opgehad, bom so...
  16. B

    Sal Karp Kleinerige krieke of selfs grotes vat. Ek

    Sal Karp Kleinerige krieke of selfs grotes vat. Ek het al 'n babertjie gevang met 'n groot vd merwe hoek vol krieke. Geelvis is ook nie bang vir kriek nie.Maar ek het nog nooit 'n karp gevang met 'n kriek nie.vvidevb Ek lees in die winter of koue weer soek karp Protein. Sekerlik het krieke baie...
  17. B

    Piesang Broodjie

    Ek het die volgende resep gesien. Miskien het iemand dit al probeer? Bruinbrood[/*] Oor-ryp piesang[/*] teelepel kerrie-poeier[/*] 1 eier[/*] Druk die piesang fyn en voeg kerrie en rou eier by. Meng goed met geen water tot 'n lekker sagte aas.   :ifishin
  18. B

    TCP (Alweer)

    Ek het hierdie botteltjie vandag by ons apteek gekoop en hy ruik soos die oorspronklike een. Ek sal julle laat weet hoe goed hy werk ;)
  19. B

    Naby-Kolhengel VS. Afstand

    Ek het by Koppies met die Social gesien dat die Karp baie diep was (Die mooi Grotes). My vraag is as volg? As ek bv. by enige dam op ongeveer 60-80 meter 'n goeie kol kan bou en die kleiner vir begin byt na ander aas soos Mielies of n trossie wurms gebruik om groter vis te kry ipv maksimum...
  20. B

    Die Social het gekom en het gegaan, wat 'n great n

    Die Social het gekom en het gegaan, wat 'n great naweek met 'n klomp mense wat 'n passion het vir hengel en nie skaam is om tips en wenke te deel nie. Naas die reenwolke en wind het Koppies se badkamers my die bangste gehad^^... Stokke so gou as moontlik in en die klein geletjies pla. Ek het...
Top