Brakkanjan
Senior Member
Dag manne, ek sit in 'n kortbroek en t-hemp by die see en wil net se ek dink aan julle met die koue.
Swak see toestande en harde winde het die hengel baie bemoeilik maar daar het vandag vis uitgekom, ongelukkig het ek nog niks gevang nie.
Ek koop so rukkie gelede 'n loomis see-spinning stok wat 'n 5-6 OZ sinker can cast maar........ sy handvatsel agter is amper so lank soos 'n stok wat 'n Penn tipe katrol vat.Ek sukkel om die ding te cast.
Ek stap vandag by Gremlins in, hulle is ook reeds besig met die verlenging van die handvatsel vir my
.Ek gaan nou 'n see-stok besit wat lyk soos 'n karpstok. Dink net watse monster afstande gaan die ding kan gooi met swaar gewigte of groot bomme!
Sal Don foto's plaas as ek gekry het.
Swak see toestande en harde winde het die hengel baie bemoeilik maar daar het vandag vis uitgekom, ongelukkig het ek nog niks gevang nie.
Ek koop so rukkie gelede 'n loomis see-spinning stok wat 'n 5-6 OZ sinker can cast maar........ sy handvatsel agter is amper so lank soos 'n stok wat 'n Penn tipe katrol vat.Ek sukkel om die ding te cast.
Ek stap vandag by Gremlins in, hulle is ook reeds besig met die verlenging van die handvatsel vir my
.Ek gaan nou 'n see-stok besit wat lyk soos 'n karpstok. Dink net watse monster afstande gaan die ding kan gooi met swaar gewigte of groot bomme!Sal Don foto's plaas as ek gekry het.