Search results

  1. B

    Spawning

    Wanneer het julle ouens bevind begin die Karpe Spawn ?   Hier by die Vaal blyk dit gewoonlik om in Oktober te wees, ek mag moontlik verkeerd wees.   Dit het ook immers 'n invloed op jou vangste ;)
  2. B

    Die Beer se eerste Karp.

    Vir al die Pappa's   Ek dreig nou al lank om die foto te plaas, maar bly vergeet. My seuntjie se eerste karpie gevang op Caramel X Floaties as ek reg kan onthou. Was met 'n lucky packet stokkie en my klein Shimano Alivio katrol met 7 lbs lyn.   Net voor die winter by die Vaalrivier agter...
  3. B

    Vaalrivier

    Saterdag oggend het gekom en gegaan, vroeg opgestaan en met Def Leppard in die Hilux se Mp3 player gewikkel rivier toe, so om en by 15 minute se ry van die huis af.     Daar gekom is ek begroet deur van die diertjies (Springbokkies).   Dit was baie koud gewees die oggend soos jy kan sien...
  4. B

    Maksimum Hoeveelheid Stokke

    Goeienag mense   Graag wil ek weet as ek die naweek gaan visvang mag ek 2 stokke soos normaal ingooi vir karp en dalk 'n baberstok in die verte?   Ek sien dat die spesie manne tot vier stokke op hulle pods het, spesiale permitte dalk?   Let wel dat ek nie die post daar gestel het om die...
  5. B

    Vanoggend net so voor 7 toe ek werk toe ry was dit

    Vanoggend net so voor 7 toe ek werk toe ry was dit -5 grade Celsius ( Damm ek ry motorfiets).   Wil die naweek Vaalrivier toe gaan, ek weet daar is al oor babervangste in die winter gesels, maar byt hulle regtig as dit so koud is? Ek wil 'n heel sardien op 'n .55 mm Kingfisher nylon strop...
  6. B

    Ek het vandag gou 'n blad gesny van hout om op my

    Ek het vandag gou 'n blad gesny van hout om op my frame te plaas sodat die Battle Box kan pas.   Eerstens het ek die hout met 'n gewone universal undercoat geverf en toe ontdek ek 'n blik bakkie en trailer rubber coating. Die hout het toe 'n lekker dik laag van hierdie tipe verf gekry en nou...
  7. B

    Ek hengel tans met 'n XX 7 lbs hooflyn en het geho

    Ek hengel tans met 'n XX 7 lbs hooflyn en het gehoor daar is ouens wat se dat hulle meer byte konstant kry op die 5 lbs.   Ek gebruik die 7 lbs as ek haak dat ek bietjie harder kan trek of as die karp bietjie groter is ek hom met vertroue kan land.   Sal graag die Sealiners insette wil hoor...
  8. B

    Katrol

    Ek het gister vir my nog 'n Relix Thunder 50 gekoop met spaar spoel. R240, 00.   Sal more gou XX 7 LBS  Light Green opsit met Awa Shima Leader. My ou Okuma Baitrunners van amper 5 jaar is nou redelik gedaan en maak snaakse geluide as ek cast, toe besluit ek om bietjie te "upgrade".  ...
  9. B

    Baitboat

    Hi guys   After my dad's been in a accident he has metal in his right shoulder and two fingers doesn't work propperly. The fracture in his ankle also doesn't help alot if we are planning a fishing trip.   Now the MONSTER CASTS are finished for always but.....We decided to buy a baitboat...
  10. B

    Degies

    Het iemand al met hierdie degies gevang ? Werk dit ? Eendag by iemand gehoor hulle vang vis met hierdie 2 degies.   ::S
  11. B

    So ligte jaloersmaak

    3 weke!!!!!!
  12. B

    Winter dips

    TCP[/*] FX[/*] Banjo / Stuttafords mix[/*] Rooi GP[/*] Bunspice 32[/*] Anniseed[/*] Honey glow[/*] Duiwelsdrek / FX[/*] Almond / TCP[/*] Strawlic[/*] :SSS
  13. B

    Spoon

    Evening fellow Sealiners.       My father-in-law recently went through his tackle and kindly gave me a spoon that he bought 20 years ago. I replaced the hook to a smaller mustad no 3 Short shank, new rings and a power swiwel in the front.     What fish do you target with this spoon, it has...
  14. B

    I have a bottle of Eucalyptus oil and would like t

    I have a bottle of Eucalyptus oil and would like to know if anyone have any ideas on what to mix with it and how much of each.  Heard that this can be a good winter dip.
  15. B

    Sinkers

    Is daar ouens wat spark-plugs gebruik as sinkers? Het dit een jaar by die see gesien.   ;)  
  16. B

    Battle Box

    Na wik en weeg het ek maar besluit om 'n battle box aan te skaf en moet ek se die dingetjie is regtig klein teen my ander kas.   Sal hom betjie gaan inwerk , maar die ou groot kas sal ek in die bakkie laat net vir ingeval ;)   Lekker week mense!  
  17. B

    Freshwater catfish bait in the sea?

    Hi guys   When going to the dam or river we have had good catches on no 10 mustad hooks with a few chicken hearts. They are full of blood and stay long on hooks without cotton.   Will thy work in the sea? Maybe combine it with some chokka and chokka tentackles for more smell?   Just...
  18. B

    Winter tyd

    Hallo mense   Met die temperatuur wat afneem, neem die vangste van babers ook seker af. Tot en met wanneer kan mens nog baber vang en wanneer moet jy eerder groot karp teiken omdat dit te koud is vir die babers.   Het gesien hoe ouens verlede winter op sy koue 7kg babers vang met erties.  ...
  19. B

    Rod Strength

    Hi guys. Would like to ask : I see most of todays rods are either Graphite or Composite Graphite. The Graphite rods are more expensive as well. Are there really a huge difference?(Maybe like in comparing a Beetle to a Merc) Is it in the strength or only the casting of a sinker's size? I know...
  20. B

    Chokka and Anniseed

    Hi there guys. Heard that if you put out a Chokka bait and pour some Anniseed dip (The type we use in Conventional bank angling at the dam) you have a better chance of hooking a fish.   Is this true? When do you use it?   Thanks guys ;)
Top