Winter dips

Brakkanjan

Senior Member
  1. TCP[/*]
  2. FX[/*]
  3. Banjo / Stuttafords mix[/*]
  4. Rooi GP[/*]
  5. Bunspice 32[/*]
  6. Anniseed[/*]
  7. Honey glow[/*]
  8. Duiwelsdrek / FX[/*]
  9. Almond / TCP[/*]
  10. Strawlic
[/*]
:SSS
 

PI

Senior Member
1. TAC
2. FX
3. Stuttafords
4. Banjo
5. Bunspice
6. TCP - Original
7. Duiwelsdrek
8. Vicks
9. Looti
10. Tjop Tjop
Other: Yellow Activator and Ebony
 

Naruto

Sealiner
1. TCP (TCP/TAC)
2. Vicks
3. Stuttafords
4. Banjo
5. Bunspice
6. Mielie-Muti
7. Duiwelsdrek
8. Devilsfork/Yellow Activator of net Garlic of net Almond
9. Looti
10.Molasse

FX saam met amper alles
 

SharkBait

Member
Hi Guys

Mine would be

1. Tac
2. Perdeby
3. Garlic
4. Bunspice
5. Honeyglow
6. Almond Supreme
7. Hot Honey
8. Devilsfork
9. FX
10.Peppermint
 

Bottie

Member
 1.Gatvol 2.Choc Mint 3.Stuttaford  4.Duiwelsdrek 5.Osbloed 6.Perdeby/Bunspice 7.Juana/Kiana 8.Kapkap 9.Bella 10.Banjo                  Baie geduld and patience.                                                                                                                                                                                   
 

Waldok

Senior Member
Nou hoe verskil dit van somer dips. My top tien somer dips is omtrent dieselfde as julle winter dips.
 

fat cat

New member
More or less the same as summer just more and stonger flavours when its very cold and the wind is revving.
Top 10:

1.Wild Banana
2.Stywelyne
3.Caramel spec
4.Gatvol
5.Gumtree
6.TCP - Original
7.Butter
8.Stuttaford
9.Vaaldam spec
10.FX or MX or Honey floro(PLENTY)
 

Waldok

Senior Member
Verskillende geure fat cat? Byvoorbeel Banjo spray en stuttafords stroop. Of Banjo spray en stroop?

Sorry Brakkenjan, wil nou nie jou top 10 forum oorneem nie, maar wonder nog die hele tyd oor die mense se voorkeur ten opsigte van bol geure.
 

Waldok

Senior Member
My top tien, ongeag somer of winter:

1.) Banjo
2.) Stuttafords
3.) Devilsfork
4.) Dawie (musk)
5.) TAC
6.) FX
7.) Hasbeen
8.) Looti
9.) Honeyglow
10.) Ek kan nie aan nog een dink nie.
 

Bottie

Member
Ek stem, nie n groot verskil tussen winter- en somerdips nie. Ek hou net meer van soeter, of vrugtegeure in die somer. In winter gebruik n mens ook minder van n dip op voerbol.
 

Coza

New member
Het iemand 'n Top 10 wat werk by Roodeplaat?
Sommer al 4 keer na mekaar geblank daar.
Weet van die hiasinte wat hulle daar gespry het en al die probleme wat dit maak, maar daar is vis.
Hulle spring vanaf so 04:00 in die oggend op die water rond en lag vir my.
Ek gaan een vang al, moet ek die winter in swem en die hoek self gaan in sit.

Hier is die Top-10 wat nie werk nie

1-Almond (Essence, Stroop en nie eers die super cast almond mielies nie)
2-Honey (Op bruin brood, pap, floaties en SWD.)
3-Garlic (Op als)
4-Anise
5-Vanilla
6-Condense Melk
7-Glycerine
8-Vicks
9-Duiwelsdrek
10-'n Hiasint op die hoek. (Het desperate geraak.)
 

Wernerbloem

New member
Ek persoonlik hou baie van die spray tipe dips, het meer van hulle as boldips die afgelope jaar wat veby is aangeskaf. Ek het nog boldips maar sal dit meer gebruik as die wind baie sterk waai anders gebruik ek maar meestal die sprays. Persoonlik kan ek nie n verskil agter kom nie.
 

fat cat

New member
Waldok eg: TCP Original spray(dip) and Honey floro syrup over it
                   Gatvol spray(dip) and FX syrup
                   Stuttaford spray and Banjo ball dip

                   Wild banana match dip and v d s match dip
                   Stywelyne dip and Caramel sp dip
                   Butter dip and Stywelyne dip

There is never a set pattern,you have to play around until a combo hopefully starts producing.
:wfish
 

Brakkanjan

Senior Member
Hehehe, Waldok ek gebruik baie meer vrugte geure in die somer soos sweet strawberry van Bary van Niekerk, Tjop Tjop en in die Somer gooi ek baie , baie Molasse.

Ek hou maar meer van die Stroop tipe dips, dik dips soos van the Original, baie ander make se goed is so dun soos water.

Ek het so paar sprays wat ek gebruik maar gebruik die 100 ml bomdips.
 
Top