Brakkanjan
Senior Member
Na wik en weeg het ek maar besluit om 'n battle box aan te skaf en moet ek se die dingetjie is regtig klein teen my ander kas.
Sal hom betjie gaan inwerk , maar die ou groot kas sal ek in die bakkie laat net vir ingeval
Lekker week mense!
Sal hom betjie gaan inwerk , maar die ou groot kas sal ek in die bakkie laat net vir ingeval
Lekker week mense!