Hey Naruto, ja ek is nou al kwaai opgewonde. Het al my dam goeters nou eers op ys gehad vir so rukkie. Sal nou weer begin rietvlei-stroppe en vaaldam stroppe begin bou vir as ek terugkom van die see af.
Wil hierdie komende vakansie bietjie meer uitkom en gaan vis al is dit winter. Ek is gelukkig baie sentraal en daar is baie hengelplekke om my