Search results

  1. B

    Peanut Butter Degie

    Goeiedag mense Ek het al gehoor van mense wat groot sukses met hierdie degie in verskeie damme in ons land gehad het.   Ek het hom al 2 of 3 keer probeer maak, maar die degie maak 'n olie-laag in die deegsakkie en wil dan ook nie op die hoek bly nie.   Is daar miskien iemand wat ons kan...
  2. B

    Bom Powder

    We use SA Powder, Custard Powder.vMy father still catch big carp with curry powder and Brown Bread. Can you perhaps shake your trace in some Curry? Add some Flouro? Supercast has a dip called Brandbek, think it's curry flavour. What do you think?   :raine    
  3. B

    Kompetisie

    Dag manne   Ek het nog nie baie kompetisies in my lewe gevang nie (4 jaar gelede) maar gaan die Vaal aanvat Desember.   Graag het ek so paar vrae en vertel wat ek dink ek sal doen, sal antwoorde en kommentaar van julle waardeer. 1) My leader het 'n snapswivel voor, wat maak dat ek daardie...
  4. B

    Vaaldam Trace

    Dag manne. Ek wil bietjie inligting kry by julle kry. Ek hengel in Desember 'n kompetisie. Met die wind wat so kwaai waai en vis wat dieper is het ek vir my 'n paar vaaldam traces gemaak met gummi stops. Ek hengel nog altyd die rietvlei maar hoor mens kry meer afstand met die vaaldam.   Ek...
  5. B

    Wanneer gebruik ek wat?

    Baie ouens se dat die 100 ml bomdips sterker is as die 50 ml muti botteltjies. Ek het bv. die almond in 'n 50 ml en in die 100 ml. Altwee ruik ewe sterk vir my maar die 100 ml is baie dikker.   Ek het onlangs die  baitspays begin gebruik en hulle werk baie gemaklik vir my, ek glo dat hulle jou...
  6. B

    Rivier

    Ek skoonpa en sy swaer het Saterdag oggend 06:30 ons eerste lyne ingegooi so ongeveer 4 km agter die Barrage sluise.   Die vis was redelik stil gewees en ons het van tyd tot tyd net 'n skelm byt of twee gekry.
  7. B

    Broodjie

    Hier is 'n Resep wat die Brakanjanners al dekades lank gebruik met goeie resultate deur die loop van die jare.   Jy gaan die volgende benodig 1)Klein Bruinbroodjie 2)Eier 3)Heuning 4)Vla Poeier 5)Koekmeel   Geen suiker word bygevoeg nie.
  8. B

    Ek het op hierdie foto van my skoonpa afgekom wat

    Ek het op hierdie foto van my skoonpa afgekom wat ek verlede jaar by Krugerplaas geneem het.Mooi geelvis gevang op 'n heuning bruinbroodjie. Daai vis het lekker baklei.   Direk na die foto geneem is, is die outjie water toe.Ek het so rukkie gelede in 'n hengelwinkel gehoor iemand se dat die...
  9. B

    Katrol se invloed op casting afstand

    Yes manne 1) Ek wil graag weet of die maak van 'n katrol 'n invloed gaan he op die afstand wat  jy gaan kry. Ek verwys nou glad nie die lyn se dikte of hoe vol die spoel is nie, spesifiek die maak.   2) Cast jy verder met 'n centrepin as met 'n baitrunner?   Ek is sommer maar net nuuskierig ;)
  10. B

    Floaties

    I found that some of the floats bottles don't always seal that great, the floats tend to dry out (I only use soft floats and not the hard ones).   I found that the Disprin or Panado bottles seal floats very well. Enigma told me that Glyserine preserves most fishing baits so......   I put my...
  11. B

    Ek het 'n heeeeeele ruk gelede gehoor van iemand w

    Ek het 'n heeeeeele ruk gelede gehoor van iemand wat al maroek in sy grondvoer gemeng het en 'n karp of so in die net gekry het.   Ek weet dat dit gebruik word vir kurper. Werk dit vir karp? Is dit veilig? Gis die goed nie dalk in die karpe se pense nie?   Net nuuskierig ;)
  12. B

    Sweet Flavour (Pineapple) and Fritz Special

    I took about 30 ml pineapple essence of Moirs, added about 15 ml Bluegum Honey and filled up with glyserine in a 100ml bottle. Added half a tablespoon The Original Blood Red Powder.   Enigma told me a while ago that glyserine is a good preservative. Had a bottle of Peach floats that started to...
  13. B

    Ek het die afgelope tyd die Awa-Shima .40mm lyn ge

    Ek het die afgelope tyd die Awa-Shima .40mm lyn gebruik as Leader en moet se dat dit 'n flippen sterk lyn is en baie abraision kan hanteer.   Ek het dit begin gebruik as my stroppe se skaglyn (My stroppe is baie min so ek bou nou weer). Ek glo ek gaan minder stroppe verloor, as ek haak en die...
  14. B

    Ek het die volgende Produkte gebruik in my S.A. Po

    Ek het die volgende Produkte gebruik in my S.A. Poeier. Dit is seker al 4 jaar oud maar loop steeds oop kole by die water. Gelyke dele:   1.Vla-poeier. 2.Versier-suiker. 3.Glucose-poeier. 4. 1- Pakkie Moirs instant Caramel Pudding. 5. 2- Botteltjies The Original Bloedrooi Poeier.   Ek...
  15. B

    Deesdae hou ek weer daarvan om ten minste een van

    Deesdae hou ek weer daarvan om ten minste een van my stokke te laai met mielies, hulle gee maar tog die bietjie groter vissie om oor te brag.   My top 3 geure in volgorde : 1.Almond 2.Bunspice 3.Blou Trein.   Wat is jou beste geure? ;)
  16. B

    Vaalrivier

    Vanoggend deel my vrou my mee dat ek en die Beer moet beweeg want sy wil skoonmaak.   Idiale geleentheid , want my baas het my genooi na sy seuntjie se visvang-verjaarsdag. In 'n haas gryp ek my een kort 8 voet stokkie en die Beer se R30,00 Special. Shimano Alivio 4000 an my Relix. Geen tyd vir...
  17. B

    Baber Aas

    Nou dat die ouens se dis amper tyd vir die babers om weer lekker te begin voer wil ek graag vra of iemand dalk kan verduidelik hoe om 'n heel graskarpie of muddie te rig.   Indien jy pics het van so rig wat gepost kan word, nog beter.   Watse grote hoeke? Gebruik jy steeds 'n sinker...
  18. B

    Muddy Red

    Ek het nou al die hele dag aan hierdie botteltjie Muddy Red pitte van Supercast gesit en ruik wat ek vandag gekoop het.   Ek kan ongelukkig nie uitmaak watse geur dit is nie. Kan iemand my bietjie advies gee hieroor asb. Ruik vir my soos 'n sagte aarbei/pink sweets. Ek mag dalk verkeerd wees...
  19. B

    Saterdag se Plan

    Gekookte en gemaalde Kaboem met baie Caramel essence. Voerbolle met heel pitte en Mieliebom vir die bind. Hier is wat ek gebruik het ;)  
  20. B

    Voer

    Ek het nou die dag gehoor van iemand wat by een van die Sweets plekke van daardie 10 en 20 KG koekies wat gekraak of gebreek is koop en dit saam met gekookte en gemaalde mielies afgooi vir 'n voerplek. Die sakke is ook nie baie duur nie en daar is verskillende soorte soos die tennis,marie, lemon...
Top