Brakkanjan
Senior Member
Ek het die afgelope tyd die Awa-Shima .40mm lyn gebruik as Leader en moet se dat dit 'n flippen sterk lyn is en baie abraision kan hanteer. Ek het dit begin gebruik as my stroppe se skaglyn (My stroppe is baie min so ek bou nou weer).
Ek glo ek gaan minder stroppe verloor, as ek haak en die 7 LBS XX hoeklyn (Groen) breek behoort en steeds my sinker uit te kry.
Hierdie Awa-Shim lyn het 'n breekkrag van 20.5 KG. Is daar iemand wat soortgelyke stroppe bou en wat is jou ondervinding?
Ook het ek begin om die klein barrel Swivels te gebruik, iemand het my meegedeel dat hulle sterker is as die gewone swivels. Ek gebruik nou barrel swivels op my hoeklyne.