Brakkanjan
Senior Member
Ek het op hierdie foto van my skoonpa afgekom wat ek verlede jaar by Krugerplaas geneem het.Mooi geelvis gevang op 'n heuning bruinbroodjie. Daai vis het lekker baklei.
Direk na die foto geneem is, is die outjie water toe.Ek het so rukkie gelede in 'n hengelwinkel gehoor iemand se dat die geelvis populasie weer bietjie sterker is.
Die foto geplaas omdat die viswater my ernstig roep