Brakkanjan
Senior Member
Ek het by Koppies met die Social gesien dat die Karp baie diep was (Die mooi Grotes).
My vraag is as volg? As ek bv. by enige dam op ongeveer 60-80 meter 'n goeie kol kan bou en die kleiner vir begin byt na ander aas soos Mielies of n trossie wurms gebruik om groter vis te kry ipv maksimum hengel afstand te hengel
Mense het ook al gsese dat geure soos tcp of duiwels kleiner vis weghou maar ek het al baie klein karpies ook gevang met daai geure
wat dink jy
:breakd:

)