Brakkanjan
Senior Member
Ek het 'n Loomis Spinning Stok so rukkie gelede gekoop, maar kon nie regkom met die gooi van hom nie. Die handvatsel agter is vir my te kort gewees. Ons manne van die Vaaldriehoek is gewoond aan die lang handvatsels van ons Karpstokke.
Hier is die "Before" Foto's :
Hier is die "Before" Foto's :
I use a Daiwa Opus Plus 6000 with XX Hi-Viz .4mm and a .6mm Kingfisher Leader. Works for me.