Search results

  1. B

    Molasse voerblokke

    Naand kêrels, het iemand dalk al self voer-blokke gemaak? Ek wil so paar redelike groot blokke maak. Koop ek die molasse by senwes? Mens het seker redelik baie nodig? Soek hulle baksteen size. Sal julle advies baie waardeer!
  2. B

    24 September

    23 September het ek 'n aand oorgeslaap by Boshkop. Die karp was baie stil gewees, van die manne langs die dam het gemeen die vis spawn. Ek was gelukkig met 2 klein karpies, te klein om fotos van te neem. Ek was gelukkig om 'n mooi baber te land. My buurman het ook 'n karp of so geland. Die...
  3. B

    Ek het gehoor van manne wat se aasbote kantel in d

    Ek het gehoor van manne wat se aasbote kantel in die dam en dan groot skade so opdoen. Ek en my Pa het die volgende gedoen-Brackets wat die wit PVC Pyp in plek hou aan die kante geplak en een gan die Pool Noodles gesny en in die bra ckets geplaas.
  4. B

    Hookbaits

    Good day guys. I mostly fish the Vaaldam. Had good results with giant kaboems on the hair or 4 pips on a hair. I have never cought anything on a tigernut. Bought myself boilies the other day: sweetcorn, almond, white chocolate and popups that smell like fish-oil. I have never seen the GT...
  5. B

    Vaaldam fishing

    I have tried boilies and tigers as hookbaits at the vaal feeding william petrie groundfeed with whole cooked mealies, hemp and monster carp mix. All fish caught were on giant kaboems. I heard some guys say the Vaal is not a speciman dam, but I tend to differ. As I keep on reading I see in...
  6. B

    Specimen Beginner

    n Rukkie gelede het ek my Shimano's aan Hennie in Vaalpark verkoop en 3 Daiwa Jupiter 6000's aangeskaf. Ook het ek nog 2 Daiwa Opus plus 6000's. Lyn wat ek gekoop het is 30lbs en XX of Kingfisher High Abrasion. Hennie van Vaalpark wat stroppe bou het vir my haarstroppe gemaak met 20 lbs braid...
  7. B

    Seahawk inflatable for sale

    Seahawk inflatable-2man, deep cycle battery met battery box, fishfinder-Condor, trolling motor en backboard asook n anker. Canoe ingesluit. Fishfinder splinternuut nog in sy boks, seahawk het water 1 keer gesien. R4500 laat weet my as julle belangstel. Koos 082 652 6958
  8. B

    Peanut FX

    Ek glo nog altyd in Grondboontjie geur as deel van jou arsenaal. Ek het in die verlede goeie vangste gehad met oorlog peanut voer gemeng met my gewone mielievoer. LeonK het my gehelp met n geurtjie wat ek die komende naweek sal toets by Cilliers. 2x Moirs Caramel, Groen flouro en Illovo...
  9. B

    Koppies

    Wat 'n great naweek_vertrek ongeveer 15:30 van Sasolburg af en daar aangekom was die weer nog mooi. Slaan kamp op en kry my toerusting reg, volgende oggend 'n Social Comp saam hol en katrol. Ek het net ingegooi toe steek die weer op en die wind waai so kwaai ek moet my en Thinus se tent met...
  10. B

    Koppies

    Wat 'n great naweek_vertrek ongeveer 15:30 van Sasolburg af en daar aangekom was die weer nog mooi. Slaan kamp op en kry my toerusting reg, volgende oggend 'n Social Comp saam hol en katrol. Ek het net ingegooi toe steek die weer op en die wind waai so kwaai ek moet my en Thinus se tent met...
  11. B

    Backboard van inflatable

    Dag alle Sealiners Ek wil graag my inflatable se backboard modifiseer om lyne in te neem. Ek het op 'n vorige geleentheid sommer die mieliebom in 'n emmertjie in die boot geplaas maar dit was 'n helse fout - lyn in die prop van die motor gekry. Is daar miskien iemand wat so modifikasie al...
  12. B

    Boschkop 5Februarie 2012

    Boschkop Vaaldam 4 Desember 2012   Ek het die voorreg gehad om saam met die Hol en Katrol Sosiale Hengelklub te gaan vang.   Ek en pel Joseph vat die kinders saam, want hulle moet ook uitkom as hulle die geleentheid kry. Dit maak jou hengel soms bietjie stadig-Maar dis ‘n great...
  13. B

    Woensdag 4 Jan vertrek ek, Pa, Skoonpa en Klein Th

    Woensdag 4 Jan vertrek ek, Pa, Skoonpa en Klein Thinus om te gaan visvang. Thinus het ons goed besig gehou langs die water en ons wou die boot ook eers toets, so my lyne is eers laat in. Ons het so 11 vis in totaal gevang.
  14. B

    My eie nuwe Viskas

    My seuntjie het my al verskeie kere gevra hoekom gebruik ek 'n mooi houtkas en hy 'n plastiek-kassie. Hehehe - hy wou toe my groot kas oorneem toe gee ek hom 'n verassing vandag, hy wil hoeka weet wanneer gaan ek en hy dam toe en die keer wil hy oorslaap. Ek kry toe hierdie kassie vir hom...
  15. B

    Doorndraai Dam

    Manne, ek wil moontlik Desember Doorndraai konvensioneel aanvat. Ek dink steeds jy kan groot karp konvensioneel vang - Pitte en wurms. (Sorry spesie manne julle gaan my nie oorreed) Ek sal natuurlik nie 7lbs lyn gebruik nie, so ontspan die kuite manne voordat ek aangevat word. My vraag is as...
  16. B

    My broer het bietjie laat vertrek uit Sandton so m

    My broer het bietjie laat vertrek uit Sandton so my eerste lyne was eers 3 uur die middig in, met 'n wind wat verskriklik geblaas het reg van voor was dinge ook nie maklik nie. Ek het gly-vaaldam stroppe gegooi met P2 of P3. Lekker stywe bom opgesit en redelik konstant gegooi , ek skat so 80 /...
  17. B

    Rus n Bietjie

    7 Uur die oggend trek ek en my vriend asook sy dogtertjie en die beer by die oord in om te gaan visvang. Met my aankoms was ek klaar bekommerd oor haakplek toe ek al die klippe sien. Ek het 4 vis gevang en al 4 verloor. 3 agv haak en dan kom die vis los en een van iemand wat gedink het hy is...
  18. B

    Nadat ek besluit het-Niks meer as 20 geure nie is

    Nadat ek besluit het-Niks meer as 20 geure nie is my kas BAIE leeg ;) Ek glo dis 'n goeie besluit en my kas is ook ligter. Al die botteltjies is dieselfde soort nou en ek sal 'n pic plaas as my kas gedoen is. Hier is hulle in geen spesifieke orde in 50ml's: Yellow Bannana : William Petrie[/*]...
  19. B

    Island Shores

    Ek en die beertjie het 6 uur vertrek van Sasol na UJ en met ons aankoms deel Oom Eddie ons mee dat die plek baie min is - UJ was gepak met die mense.   Ons kry toe 'n goeie plekkie naby die eerste Jetty. Pak gou af en kry die stokke in die water. Wat 'n lekker dag was dit ook nou toe nie. Thinus...
  20. B

    Nuwe Lyn op Katrol

    Ek het onlangs hierdie tolletjie lyn gekoop by Gani's in Witbank. R25, 00 vir 3000 Meter. Ek en my pa gebruik al jare Maxima of XX. Ek het my Shimano Alivio 4000 gespoel met hierdie lyn en 'n Stevenson Leader opgesit (Dink dis 'n 20lbs). Ek het met my 10 ft Bazooka hard gegooi en hierdie 6lbs...
Top