Ek het gehoor van manne wat se aasbote kantel in d

Brakkanjan

Senior Member
Ek het gehoor van manne wat se aasbote kantel in die dam en dan groot skade so opdoen. Ek en my Pa het die volgende gedoen-Brackets wat die wit PVC Pyp in plek hou aan die kante geplak en een gan die Pool Noodles gesny en in die bra
ckets geplaas.
 

Attachments

  • DSC_0063.jpg
    DSC_0063.jpg
    23.5 KB · Views: 220

Brakkanjan

Senior Member
Bedrading is ook netjies gedoen. Oorspronklik is alles van die 12 volt battery getrek maar dit het nie reg gewerk nie. Die servos worf van n 6 volt getrek.
 

Attachments

  • DSC_0058.jpg
    DSC_0058.jpg
    26.3 KB · Views: 220

JakkieLouw

New member
Great fotos - verandering wat ons aan aasboot gedoen het was beslis 'n groot verbetering. Kopseer dat boot kan kantel gedurende onstuimige water is nou verby. Cosie dankie vir hulp en insette. Die verandering "Great" en sal beslis 'n verandering maak. Ons moet beslis gaan toets.

Klaar getoets op 'n onstuimige Vaaldam en sou beslis die boot sonder die verandering verloor het. Sien persone sit noedel in romp van boot om te verhoed dat dit sink, onglukkig is die elekronika daarmee heen as boot sou omslaan. Kon skemer net so nou en dan die 10W lig sien op +- 250m. Ek gaan nog verkoeling aanbring asook die deksel seel vir water wat moontlik kan inkom. 
 

iggy

Sealiner
Goeie idee! Ek het dieselfde Arrow, met 2x batt 12v en 6v, maar hulle nuwe mods vat nou net 1x 12v battery, hulle het nuwe mod chip wat die servo's beter regulate en vlg hulle baie beter!
 

megafish

New member
Nice mod, ek het selfde gedoen op my DM met 2 20mm pvc pype, as for batteries, 2 battery good 1 battery BAD!!! With 2 batteries your boat will never just go round in circles in the middle of the dam, it might be slow once the main battery goes but it will still be under control.
 

Naruto

Sealiner
Nice man! Post nou net bietjie fotos van vis wat jul ook...lol! Ekt so lanklaas gevis ek raak sommer onbeskof! lol! Netjies Meneer! Ons gewone mense moet maar cast ...
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
dit was ook n problem wanneer die batterye pap raak, ry hy net in sirkels.

die rede is dat die engine al die krag trek en die servos niks het nie.

ek het op myne, 2x 1amp 6 volt regulators ingesit.
dit het die 12v afgebring na 7 volt, maar onder lading het dit na ses volt gesak.

die lekker ou dae!
 

JakkieLouw

New member
Ons het die nuwe Arrow wat net 'n 12V battery vir alles gebruik gekoop. Brakkenjan + Ek het nou modifikasies aangebring - 12V vir motor/lig en 6V vir servos / chip verander. Die mod werk / met 1 X 12V battery werk nie so goed - ons huiswerk goed gedoen. Motor van boot neig om warm te word - besig met verkoeling en sal dit binnekort plaas.
 

megafish

New member
As jou motor 3000rpm is en baie warm word, dan is iets nie lekker nie, as dit n 4800rpm is, hulle kan bietjie warm word, verander jou prop dit het vir my gewerk, asook 0,2amp 12v pc-fan help ook
 
Top