Brakkanjan
Senior Member
Ek het onlangs hierdie tolletjie lyn gekoop by Gani's in Witbank. R25, 00 vir 3000 Meter.
Ek en my pa gebruik al jare Maxima of XX. Ek het my Shimano Alivio 4000 gespoel met hierdie lyn en 'n Stevenson Leader opgesit (Dink dis 'n 20lbs).
Ek het met my 10 ft Bazooka hard gegooi en hierdie 6lbs lyn het gehou. Ek het hom hard getrek met die hande ook en hy het nie gebreek nie.