Specimen Beginner

Brakkanjan

Senior Member
n Rukkie gelede het ek my Shimano's aan Hennie in Vaalpark verkoop en 3 Daiwa Jupiter 6000's aangeskaf. Ook het ek nog 2 Daiwa Opus plus 6000's.

Lyn wat ek gekoop het is 30lbs en XX of Kingfisher High Abrasion. Hennie van Vaalpark wat stroppe bou het vir my haarstroppe gemaak met 20 lbs braid en goeie Daiichi hoeke.

Op die giant kaboem pitte het ons goeie sukses al gehad maar nog nie op die boilies of tigers nie.

Visse word baie mooi hanteer en vrygelaat. Ek vang eerder 1 mooi groot vis as die baie kleintjies.

Great stuff ouens, lekker naweek vir julle
 

Rooibok

New member
Ek sien jy vang by vaaldam. Party keer kan n ou maar nog steeds n floutie uitgooi saam met jou spesie stokke. Anders gaan jy dalk blank. :fishn
 
Top