Brakkanjan
Senior Member
Naand kêrels, het iemand dalk al self voer-blokke gemaak? Ek wil so paar redelike groot blokke maak. Koop ek die molasse by senwes? Mens het seker redelik baie nodig?
Soek hulle baksteen size.
Sal julle advies baie waardeer!
Soek hulle baksteen size.
Sal julle advies baie waardeer!



. jisie daai is 'n plan met 'n hod op!!!! gaan dit defnitief probeer! Thanks