Brakkanjan
Senior Member
Ek glo nog altyd in Grondboontjie geur as deel van jou arsenaal. Ek het in die verlede goeie vangste gehad met oorlog peanut voer gemeng met my gewone mielievoer. LeonK het my gehelp met n geurtjie wat ek die komende naweek sal toets by Cilliers. 2x Moirs Caramel, Groen flouro en Illovo stroop/grondboontjie mengsel.