Peanut FX

Brakkanjan

Senior Member
Ek glo nog altyd in Grondboontjie geur as deel van jou arsenaal. Ek het in die verlede goeie vangste gehad met oorlog peanut voer gemeng met my gewone mielievoer. LeonK het my gehelp met n geurtjie wat ek die komende naweek sal toets by Cilliers. 2x Moirs Caramel, Groen flouro en Illovo stroop/grondboontjie mengsel.
 

iggy

Sealiner
Klink na n goeie combo vir my. Ek glo ook in peanuts, op my boilie stroppe, ek meng ook gemaalde peanuts met my lemmetjies voer en gebruik dan peanut dip op die bol. Laat weet hoe dit werk!
 

LeonK

Member
ek sal self graag wil hoor hoe hy gewerk het.

dalk in kombinasie met:

gp
devilsfork
tjop tjop
duiwelsdrek
tcp
quatro
banjo
perdeby
 

Brakkanjan

Senior Member
Yes manne-ek het so rukkie gelede hom probeer by Cilliers maar geen vis gekry met hom nie, ek het we'll so rukkie gelede hom gebruik in die rivier saam met Boeta se Luiperd, tac, waarmee ek so 4 vis getrek het. Gaan om oor 2 naweke by boshkop weer gooi.
 
Top