Brakkanjan
Senior Member
Dag alle Sealiners
Ek wil graag my inflatable se backboard modifiseer om lyne in te neem. Ek het op 'n vorige geleentheid sommer die mieliebom in 'n emmertjie in die boot geplaas maar dit was 'n helse fout - lyn in die prop van die motor gekry.
Is daar miskien iemand wat so modifikasie al gedoen het? Kan jy ook asb. foto's plaas.
Baie dankie!