Search results

  1. P

    YSERFONTEIN HABOUR

    Got this picture from Eduardo - enige van die OU manne wat dit herken ???
  2. P

    Yzerfontein

    Da is nou nie eintlik vis op Yzer nie, maar onthou tog in die toekoms om julle Volstruis hoeke in te pak....
  3. P

    PetroSA : Seismic @ Electromagnetic Surveys

    Hi Guys, Eduardo send me this email today. Hey Guys Last night I heard a very interesting discussion relating to why there are currently no fish around (Yes it was in a pub but this time we were not drunk, I promise!) Apparently there is a survey vessel scanning the sea bed in the deep and...
  4. P

    Cedar Plugs

    Hi guys, 1. Where can I get some of these ancient lures ? 2. Anyone still using them ?
  5. P

    Wat 'n ongelooflike week gehad op Stuisbaai in die

    Wat 'n ongelooflike week gehad op Stuisbaai in die Two Oceans Marlin Comp. Kon 4 dae see toe gaan, wat ongewoon vir Sbaai is. Meer as 30 marlyne gevang en gerelease, een swart marlyn en die ander almal Stripeys. Onsself het 2 sripeys gevang waarvan ons een kon tag. Geluk aan Andre Esterhuizen en...
  6. P

    Tommy "Pampoen" (NATOBI) oorlede

    Tommie Pampoen soos ons hom geken het van die boot Natobi is Saterdag op die see in Yzer oorlede. Hy was besig om snoek te vang en het 'n hartaanval gehad. Tommie was seker een van die hardwerkendste kommersiele snoek vissermanne wat ek ken. Elke seedag was hy daar, baie keer alleen met sy crew...
  7. P

    25 Ft Two Oceans Magnum

    Ok guys, my "old" boat now for sale for a very good price : R 395 000 !! On a double axle trailor with lots of extras ! The enjins (700h) just serviced - FSH available. Call me if you need more details Cheers   Pieter 0836261601
  8. P

    25 Ft Ywo Oceans Magnum

    Met 150 yam 4 strokes, 700h, so pas gediens op dubbelas sleepwa (ook gediens)met baie ekstras. Nou geprys om te verkoop ! R395 000 !! Skakel my gerus by 083 626 1601 vir navrae
  9. P

    History - South Africa's Most Epic battle with a Marlyn

    Now that the fish is nowhere, I've read the Ski-Boat mag tonight with a glass of wine and a tear to the eye. Like reading "the Old man and the Sea". Gekwoteer uit die Ski-boat mag van Jul/Aug 2011 : "Live is like a fishing trip, sometimes successful, sometimes less so, it has it joys and...
  10. P

    25 Ft Magnum for sale

    Please cotact me for details !! Urgent sale ! - bought a 28 FT Walkaroud. Pieter Eksteen : 0836261601
  11. P

    25 ft Magnum

    R420 000. FSH, 700 hours, trailor met Tomcat asste, air/hidrolic brakes, Furuno 620 FFinder, Furuno 16 NM Radar, Navman Autopilot, Navman Plotter, 40 Nm seevaardig (80. Upgrading to a 28 vt Walkaround
  12. P

    Tagging of Fish

    Nav my navraag oor tagging van visse, hier is Stuart Dunlop van ORI se reply - vir die van jul wat belangstel. Ek het reeds my motivering geskryf en beplan om dit van nou af aktief te doen. Cheers Pieter   Dear Pieter Thank you for your interest in our marine fish tagging project. The ORI...
  13. P

    Yellofin Tuna : Age and Growth

    Na aanleiding van ons Vangstes laasweek in Struisbaai, het ek bietjie gaan oplees oor die verwantskap tussen ouderdom en groei v Yfin Tuna. Sien aanhegting. Growth in first 2 years very slow : 2 year old tuna = 80cm = 10kg. Then it picks up weight very fast : 3 Years = 125cm=40kg, 4 years =...
  14. P

    Yfins in Struisbaai

    Donderdag gou LiaNelle laat diens in Struisbaai, Willie en Nico laat weet dat die see baie mooi is, en 16h30 daag hul daar op. Besluit om gou Groot Sandkop (10 Nm uit hawe) toe te gaan om te kyk of alles reg is. Daar gekom, bietjie lewe in die water, 22.5 Grade en kleur baie mooi. Konas en...
  15. P

    2011 Two Oceans Marlin Comp Struisbaai

    What an unbelievable experience ! First 2 days sitting and waiting. Then came Friday, the first fishing day. 39 Boats entered. Of we went with LiaNelle, 3 crew to the 12 Mile banks. Heard over the radio from strikes "on/off" all over the place. Then at 13h00 my Tiagra 50 starts screaming ! On...
  16. P

    Nagvisvang in Struisbaai

    Saterdagoggend besluit om Lia Nelle deur te sleep na Struisbaai, daar gekom, hoor die manne vang paar geelsterte slegs in die nag. As deel van my "Bucket list", besluit ons toe hoekom nie ! Weervoorspelling wys mooi weer, 17h00 in die water, 12 Myl bank toe. Daar gekom, 21 grade water, maar baie...
  17. P

    Seychelles

    Ongelooflike tyd hier vir ons 20ste huweliks herdenking - selfs tyd gekry vir visvang !! My vrou met haar eerste Dorado !!
  18. P

    Yzer Hawe Vrydag 24 Sept 2010

    Weer : Naby aan Springgety met 4.3m see. Sien fotos - let op Jetty leegggetrek en dan weer oorstroom met water. Sowat 7 comm manne het die see aangedurf - hier moet jy jou storie ken as die water deur die poort breek, 400 snoek op boot met die surge in die hawe ! Jetty vol water
  19. P

    Miles and HT

    What the hel are you guys doing ? Hoekom so stil ?? We need some lekka reports man !
  20. P

    Yfin Tuna and Sharks

    Miles/HT - this maybe a silly idea for our recreationals when fishing for Yfin - your comments please : BLOOD attracks Sharks - we bleed the Yfin on the side of the boat = blood in the water. Lots of bood on the deck as well which also end up in the water. If we just stun the Yfin on the side...
Top