peks@mweb.co.za
Senior Member
Donderdag gou LiaNelle laat diens in Struisbaai, Willie en Nico laat weet dat die see baie mooi is, en 16h30 daag hul daar op. Besluit om gou Groot Sandkop (10 Nm uit hawe) toe te gaan om te kyk of alles reg is. Daar gekom, bietjie lewe in die water, 22.5 Grade en kleur baie mooi. Konas en ddivers uit, net paar skipjacks. Terug na vlakbank, selfde storie, geen aksie. 20h00 terug in hawe.
Wou Vrydag na Alpha banke gaan, maar hoor toe van paar Yfins/skipjacks en 2 Marlyne wat by die 12 Myl uitgekom het. 05h00 in die stikdonker uit die hawe, om 06h20 sien ons paar "tuna birds" hop op die water 3 myl v d 12. 3 Deepdivers uit en 2 konas, 10min, al 3 ddivers vas ! Terwyl ons die 3 Yfins inbring, is daar ook 2 strikes op die konas wat nou in die water hang ! Full strike - een verloor, almal in die 15 - 20kg klas. (water persblou en 22.3 grade)
Ek het in die paar keer wat ons op en rondom die 12 myl gewerk het nog nooit soveel lewe in die water gesien nie. Halwe rugbyvelde vol skipjacks en Yfins !! Ek weet nie eens hoeveel ons gerelease het nie, maar om 11h00 was ons moeggevang en het besluit om so 1 uur te troll vir Marlyn, sonder sukses. Om 13h00 terug in die hawe. (een geelstert 7-8kg en hele paar Yfins in die 15 -20 kg klas)
Heelwat Yfins van die 2-4 kg klas ook gevang en gerelease(3.2kg is size). Ongelooflik om so baie jong vis te sien.
Is Struisbaai dalk een van die plekke waar ons Yfins hul oorsprong het ? Hierdie Yfins van 2-4 kg is tog slegs paar maande oud ?
Anyway, ek is besig om my hart op hd plek te verloor en LiaNelle sal beslis elke jaar Feb en Mrt daar wees ! Komende naweek is die geelstert en die 5 species comp.
Cheers,
Pieter