peks@mweb.co.za
Senior Member
Tommie Pampoen soos ons hom geken het van die boot Natobi is Saterdag op die see in Yzer oorlede. Hy was besig om snoek te vang en het 'n hartaanval gehad.
Tommie was seker een van die hardwerkendste kommersiele snoek vissermanne wat ek ken. Elke seedag was hy daar, baie keer alleen met sy crew op soek na vis. En altyd bereid om sy kennis en vangstes v d dag met ons te deel.
Ons by die bootklub sal hom mis - hy was ook die enigste comm visser wat altyd ons kompetisies ondersteun het.
May you rest in peace my friend.