Seychelles

peks@mweb.co.za

Senior Member
Ongelooflike tyd hier vir ons 20ste huweliks herdenking - selfs tyd gekry vir visvang !!

My vrou met haar eerste Dorado !!
 

Attachments

  • Mart Dorado.jpg
    Mart Dorado.jpg
    35.3 KB · Views: 308

peks@mweb.co.za

Senior Member
En haar eerste Wahoo ! Ek dink een van my crew gaan hul plek op die boot verloor ! She is hooked !!
 

Attachments

  • Mart Wahoo.jpg
    Mart Wahoo.jpg
    30.1 KB · Views: 307

peks@mweb.co.za

Senior Member
Never mind the Seybrew, the Takamaka vodkas is die probleem ! Gaan vannaand die Tequila Boom disko try. Awesome tyd hier. Die uwe met 'n dorado.

NS : ALLES is d@nners duur !
 

Attachments

  • Pieter Dorado.jpg
    Pieter Dorado.jpg
    35.7 KB · Views: 220

Eduardo Pereira

New member
Jy lyk asof jy lekker by Dassen kuier?

Hoop jy geniet jouself. (I told you!)

Lets see if you can do the same at the Yzer Snoek Classic next week?

Cheers Pal!:fishn
 

peks@mweb.co.za

Senior Member
Wel, gister toe weer vir halfdag uit en hier is die resultaat - my vrou met haar eerste seilvis (ek het myne verloor !) Na 20 min het sy my gesmeek om haar te help, maar ek het botweg geweier en haar vertel dis haar vis, sy moet hom self inbring. Man, was sy uit haar vel toe die pragtige vis op die boot land ! 30kg+ nie te sleg vir haar eerste een nie, en dit terwyl myne nog rondswem ! En ek moes dit al 'n paar keer hoor !
 

Attachments

  • Seychells Mart Seilvis 2010 007.jpg
    Seychells Mart Seilvis 2010 007.jpg
    43.5 KB · Views: 145

peks@mweb.co.za

Senior Member
Nog 'n foto. Ek dink LiaNelle in die Kaap het nou 'n nuwe crew member !!
 

Attachments

  • Seychells Mart Seilvis 2010 003.jpg
    Seychells Mart Seilvis 2010 003.jpg
    56 KB · Views: 147

tkei

Sealiner
Well done mate. Thatrs splendid.
Have you found that in seychelles there is no such thing as CAR? Not critisizing at all, but a mate and his wife were there in sept/ act and on a days fishing they got about 20 wahoo, a few dorado and tunny and a 80 odd kg marlin, all gaffed. no chance of a release. Mauritiyus used to be like that I hear, and fishing isnt nearly as good now as it was 20 years ago.
 
Top