Yzer Hawe Vrydag 24 Sept 2010

peks@mweb.co.za

Senior Member
Weer : Naby aan Springgety met 4.3m see. Sien fotos - let op Jetty leegggetrek en dan weer oorstroom met water. Sowat 7 comm manne het die see aangedurf - hier moet jy jou storie ken as die water deur die poort breek, 400 snoek op boot met die surge in die hawe !

Jetty vol water
 

Attachments

  • Yzer Hawe Jetty Vrydag 24  Sep 2010 001.jpg
    Yzer Hawe Jetty Vrydag 24 Sep 2010 001.jpg
    45 KB · Views: 289

peks@mweb.co.za

Senior Member
Paar fotos van water in die poort : Tussen hawemuur en Meeurots waar die bote moet deurkom !
 

Attachments

  • Yzer Hawe Vrydag 24  Sep 2010 003.jpg
    Yzer Hawe Vrydag 24 Sep 2010 003.jpg
    28.5 KB · Views: 284
Ja Peks, hier moet jy jou storie ken !!!

These conditions give you skid marks..........especially when you have a boat load, and cannot get up onto the plane.........and then throw in that your steering breaks while on the SW Reefs, and come home in this !!!!!!

HUGE RESPECT !!!!!!!
 

peks@mweb.co.za

Senior Member
Het verlede jaar een maal met ons gebeur ! Hawe ons ook op 'n Vrydag laat weet ons moet bly by eiland want die water breek deur poort. Was ook 'n Vrydagmiddag, gelukkig min vis opgehad en besluit ons moet maar kans vat. Broeke, waterskoene uitgetrek en lifejackets gedra. Benoude oomblikke, maar dit gemaak. Net gesorg dat ons op die voorste breker se rug bly en dan baie vinnig hawe inbeweeg ! 'n Dop het daai middag nog nooit so lekker gesmaak nie.

NS : Selfs in hierdie toestande gee die see hier jou tog 'n kans - moet net geduldig wees en wag buite die poort - gee jou gewoonlik so 2 minute kans waar water dan platter is. Moet egter sê - baie moeilik om te besluit hoe lank jy moet wag - jou timing moet reg wees ! En die water breek gewoonlik baie meer op laag as hoogwater.

Groete, Pieter
 

snotslang

Sealiner
n paar jaar trug op die trans atlantic,het dit netso gbreuk daar,toe was dit nie van wag vir n flatspot nie,as daai flag drop is dit van vashou en oop ketels,bo oor brander of deur hom,of met te min spoed onderste bo hy deur jou,dan hang jy so 3 sec agter hom in die lug voel soos n leeftyd.what a rush!!!!!!!!!
 
Top