Recent content by Otter69

  1. O

    Impovu Dam(Elandsjagdt Dam)

    Hi hengelaars Ek wil n vinnige vraag vra asb, ek beplan om more Impovu dam aka Elandsjagdt dam in Humansdorp te gaan hengel vir karp. Weet iemand dalk van wat daar werk en watse diepte moet ek hengel?? Enige hulp sal help asb.Sal op hoogte hou van wat gebeur het. Dankie :wfish
  2. O

    Hi hengelaars Ek wil n vinnige vraag vra asb, e

    Hi hengelaars Ek wil n vinnige vraag vra asb, ek beplan om more Impovu dam aka Elandsjagdt dam in Humansdorp te gaan hengel vir karp. Weet iemand dalk van wat daar werk en watse diepte moet ek hengel?? Enige hulp sal help asb.Sal op hoogte hou van wat gebeur het. Dankie :wfish
  3. O

  4. O

    Karp Dips??

    Hi Almal Wie kan dalk help met karp dip resepte wat mens by die huis kan maak asb. Ek wil bietjie kreatief wees en iets nuuts probeer. Dankie solank^^..
  5. O

    Karp Dips??

    Hi Almal Het iemand dalk vir my enige karp dip resepte wat ek self kan maak. Ek wil bietjie probeer kreatief wees en nuwe dinge probeer. Enige hulp sal waardeer word!! Dankie solank^^..
  6. O

    Pro-Fisher Dingy for sale

    Pro fisher dingy R36000 NEG Brand new fully licensed trailer All safety equipment included 2006 15HP Mariner OUtboard Motor(Short shaft) Boat fully licensed(Swartkops) Buoyancy Certificate Sun Canopy Included All above are brand new. Boat only used once. Reason for selling- Do not get time to use.
  7. O

  8. O

    Kompetisie by Lake Mentz???

    Weet iemand dalk wanneer ons weer n kompetisie gaan he by Lake Mentz(Darlington Dam)?????? Wat se julle of wat weet julle??
  9. O

    Im looking for a stand and box please

    if anyone knows about a stand and box for sale or want to sell their one let me know please thanks a mil:wfish
  10. O

    4 yamaha for sale

    4hp yamaha for sale R4500
  11. O

    Hi there I have a AQ Crafts bait boat for sale.

    Hi there I have a AQ Crafts bait boat for sale. Dimentions-1000x400x300 Foamed cavity New Batteries 2.5 ghz remote range up to 2.5km was is the water just 3 times R3000 neg.
  12. O

    can someone please be so kind as to give me the di

    can someone please be so kind as to give me the dimentions of the wood multi bos and the specs of the stand too please.I will be so greatfull>Hi daar as enigiemand dalk soooooooooo gaaf sal wees om my dalk die multi boks en stand se dimensies te gee asb.Die rede is omdat hier by ons is dit heavy...
  13. O

    I am looking for a small motor for my Dingy boat

    Hi i am looking for a small motor for my dingy boat please.Say anything from a 6hp to a 15hp will be great.let me know if you have one for sale or know someone that wants to sell his.Thanks
  14. O

    wil by varswater hengel club aan sluit

    Kan iemand my dalk raad gee asb.Eks opsoek na n varswater hengel club waar ek kan aansluit.So enige raad is welkom of voorstellings.Dankie solank>
  15. O

    Die Alcock Broers DVD

    Hi manne gaan gerus en gaan kry vir julle die 4de dvd van Fishing Africa van die Alcock broers.Dit is hectic om te sien hoe rook hulle die Leeries,skippies,cobs en grunters en steenies op die drop shot en spinners.My mond het op die grond gehang toe ek sien hule vang n spotted grunter op n...
Top