Hi hengelaars
Ek wil n vinnige vraag vra asb, ek beplan om more Impovu dam aka Elandsjagdt dam in Humansdorp te gaan hengel vir karp.
Weet iemand dalk van wat daar werk en watse diepte moet ek hengel??
Enige hulp sal help asb.Sal op hoogte hou van wat gebeur het.
Dankie
