Hi manne gaan gerus en gaan kry vir julle die 4de dvd van Fishing Africa van die Alcock broers.Dit is hectic om te sien hoe rook hulle die Leeries,skippies,cobs en grunters en steenies op die drop shot en spinners.My mond het op die grond gehang toe ek sien hule vang n spotted grunter op n spinner bait.Joh iets wat ek nog nooooooit gesien het nie.Doen jouself n guns en kry dit.En dan boonop vang hul sulke rokers waar ons al jare gooi en maar min vis kry.Goeie werk manne julle is yster.
en dan gaan ek verseker die prawn haak soos hulle met n oop spoel en n dryflyn gooi en sien wat gebeur.Ek kan nie wag nie................:fishn