can someone please be so kind as to give me the di

Otter69

New member
can someone please be so kind as to give me the dimentions of the wood multi bos and the specs of the stand too please.I will be so greatfull>Hi daar as enigiemand dalk soooooooooo gaaf sal wees om my dalk die multi boks en stand se dimensies te gee asb.Die rede is omdat hier by ons is dit heavy duur en ek gaan sommer my eie maak>So as iemand my dalk sal kan help ek sal jou ewig dankbaar wees.Stywe lyne almal.
 

Waldok

Senior Member
Verskil hulle nie maar volgens die grootte van jou muti box nie? Kry eers die muti box, en dan bou jy die stand daarvolgens?
 

Otter69

New member
Danie baie Rampokker dit het baie gehelp en dankie vir die raad Waldok.Julle manne se hulp word waardeer.Stywe lyne ouens!!!!!
 

PI

Senior Member
Otter 69:

Kyk na die attached doc. Daar is n paar links wat jou sal kan help. Die doc is 1MB.

PI
 

Attachments

  • Things I wish I knew before I started_V1_Final_03.01.2012.pdf
    1.2 MB · Views: 58
Top